Manie op pad van Newcastle KZN na Upington stop by Alec en Ronnie |
Kyk ondertoe vir die Pre Re-Unie fotos op Kalbaskraal
Die manne kuier nog voor die Re-Unie 2012
![]() Cassie en Knoppies - 2011 | ![]() Herbst, Knoppies, Kenny en Taragoppie |
![]() Boy, Taragoppie, Jerry, Knoppies en Gerrit - 1 Sep 2011 | Alfie, Manie en Estelle kuier saam in Vereeniging |
Boy Scott kuier by Johan Southey in Wolseley | Kokkie en Alec kuier saam in Strand - 30 Oktober 2011 |
Spokie en Alec kuier saam in Gordonsbaai - 30 Oktober 2011 |
Pre Re-Unie op Kalbaskraal 29-30 Oktober 2011
Die manne tree aan vir 'n foto voor die groot kuieraksie begin.
Bloem het vir ons 'n tent gereel | So het die manne vir hulle slaapplekke ingerig in die tent |
Johan Southey het sy twee seuns saamgebring | Knoppies het Annelise ook saamgebring |
EN TOE kuier die manne!!!! | EN hulle KUIER!!!! |
En HOW ABOUT the MORNING AFTER???? |
|
|
|
|
|
|
|


