Troep 4 - Re-Unie - 7 April 2012

Plek            :    Melkbosstrand
Tyd             :    15h00
Wie             :    Lid plus enige gesinslede
Catering      :    Ultimate Spitbraai (Eddie Koen)
Kostes         :    R80.00 per kop + R50.00 per lid vir memorabilia
Bring saam :    Eie drinkgoed, eetgerei, kameras en staaltjies

Ons beplan 'n lekker kuieraksie en daar gaan 'n mikrofoon en amplifier wees sodat ons staaltjies kan deel met ons gesinne. Daar sal 'n opname gemaak word van al die verrigtinge e...


Continue reading ...